Description
Kids eBooks in South African Languages
R59.99
Die winterkoue is verby. In die dorpie Ndlovu word dit lente. Binnekort sal die inwoners van die dorp bymekaar kom om die nuwe seisoen te vier. Nkanyezi sien meer uit na die Fees van die Lente as na enige ander dag van die jaar…
| Publisher | Mosa Mahlaba |
|---|---|
| Year of Publishing | 2015 |
| Number of Pages | 12 |
| Illustrated By | Selina Masego Morulane |
| Designed By | Sibusiso Mkhwanazi |
| Languages | 11 |
| Format |